Yesterday
Ingeskrewe Verpleegster (Enrolled Nurse)
Procare
South Africa, Brakpan
Ons is op soek na `n omgee mens wat `n passie het vir gestremde mense wat geestelik en fisies gestremd is. Die persoon moet tussen 40 en 50 jaar oud wees. DIe ingeskrewe verpleegster moet die volgende kan doen: Kliniek kan beman Medikasie beheer Vitale data neem Rondtes doen Rapporteer aan senior in kliniek en Matrone Moet 3-5 jaar ondervinding hê met gestremdes Moet BLS hê en noodhulp kan toepas in noodgevalle Indemniteits polis Hepatitis B inspuiting Job Type: Part-time Pay: R72,22 per hour Expected hours: 12 – 45 per week Application Question(s): Have you worked for an NPO before or are you aware how an NPO works? Experience: mental facility: 3 years (Required) Location: Brakpan, Gauteng (Required) Application Deadline: 2024/05/15 #J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site