27.05.2024
Junior Programmer / Junior Programmeerder
OVK - Group/Groep
South Africa, Gqeberha
Lees meer oor Junior Programmer / Junior ProgrammeerderJunior Programmer / Junior Programmeerder Kern doel van die pos Die instandhouding en / of ontwikkeling van IT sagteware, databasisse en stelsels van die OVK... Die instandhouding en / of ontwikkeling van IT sagteware, databasisse en stelsels van die OVK Groep.Voltooide tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling (B-Graad / N.Dip) en / of soortgelyke ondervinding in IT sagtewareontwikkeling;Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Goeie organisatoriese vermoëns;Moet onder druk kan funksioneer;Die ontwikkeling en instandhouding van IT sagteware en stelsels;Die analise van stelsel en transaksionele databasisse en data vir verslagdoening doeleindes;Lewer bedryf verwante dienste aan bestuur en die OVK Groep;Byhou van toepaslike administrasie. OVK Korporatiewe Video 2019 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ... Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word. Veilings Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou. OVK Nuus Maart 2024 https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...#J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site