21.04.2024
Graduate Program / Gegradueerde Program
OVK - Group/Groep
South Africa,
Kerndoel van die pos: OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die... OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik: Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Goeie organisasie vermoë; Moet onder druk kan funksioneer; Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf; OVK Korporatiewe Video 2019 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ... Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word. Veilings Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou. OVK Nuus Maart 2024 https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ... #J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site