22.04.2024
Gegradueerde Internskap / Graduate Internship
OVK - Group/Groep
South Africa, Bloemfontein
Lees meer oor Gegradueerde Internskap / Graduate InternshipGegradueerde Internskap / Graduate Internship Kern doel van die pos: Twee jaar gegradueerde internskap waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry... Twee jaar gegradueerde internskap waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in Kredietverlening en die byhou van administratiewe take wat verband hou met kliëntefinansiering.Geldige rybewys.Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Goeie organisasie vermoë;Moet onder druk kan funksioneer;Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf. OVK Korporatiewe Video 2019 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ... Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word. Veilings Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou. OVK Nuus Maart 2024 https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...#J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site