24.05.2024
Assistant Manager- Residency
Innovation for the Blind, Worcester
South Africa, Worcester
'n Vakature bestaan tans by Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, vir 'n energieke, dinamiese Bestuurder **by Ebenhaezer**, tehuis vir persone met visuele en addisionele gestremdhede. Hierdie posbekleƫr sal verantwoordelik wees vir bestuur van die Tehuis waardeur verseker word dat die Tehuis 'n veilige, netjiese omgewing is; waar optimale versorging van inwoners plaasvind ten einde die welstand van inwoners te bevorder. Die ideale kandidaat moet oor die vermoƫ beskik om personeellede effektief te bestuur en te motiveer ten einde 'n produktiewe, gelukkige werksmag daar te stel. Die kandidaat moet ook oor die vermoe beskik om inwoner aangeleenthede effektief te hanteer met 'n gelukkige huislike omgewing as eindresultaat. Die ideale kandidaat moet beskik oor toepaslike werksondervinding. moet bereid wees om skofte te werk en na ure op bystand wees om noodgevalle te hanteer. **Pos - en persoonspesifikasies**: - Leierskapvaardighede - Bewese Bestuursvaardighede (kontrole, organisering en beplanning) - Goeie Administratiewe vaardighede - Rekenaar - en syfervaardighede - Interpersoonlike vaardighede - Geldige kode 08 rybewys - Goeie kommunikasievaardighede (in beide Engels en Afrikaans - Integriteit en Positiewe waardesisteem - Professionele voorkoms en optrede - Polisieklaringsertifikaat - Kontakbare verwysings vir laaste 3 maande Ability to commute/relocate: - Worcester, Western Cape: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required) #J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site