Yesterday
Senior Klerk: Aankope/ Senior Clerk
NWK Limited
South Africa, Lichtenburg
**SENIOR CLERK**MECHANISATION ADMINISTRATION**Purpose of the position**:office.**The responsibilities of the position will include the following**:- New and second-hand inventory control, which includes orders, the maintenance- of the inventory master file as well as general filing and administrative functions;- Serving as a liaison point between the head office and branches regarding new- and second-hand inventory related queries;- Providing ad hoc assistance with vehicle registrations;- Administrative tasks normally required in the successful operation of amechanisation business.**Minimum requirements**:- A Grade 12 certificate;**The following will serve as a recommendation**:- Experience with vehicle registration processes and general administration in theautomotive/agricultural equipment industry ****Skills**:- Effective communication skills;- Must be customer-oriented;- Excellent administrative and organisational skills;- Must be reliable and responsible.- with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _**SENIOR KLERK**MEGANISASIE ADMINISTRASIE**Doel van die pos**:Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en administratiewe takeby hoofkantoor.**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende insluit**:- Nuwe en tweedehandse voorraadbeheer, wat bestellings, die instandhoudingvan die voorraadhooflĂȘer asook algemene liassering en administratiewe funksiesinsluit;***- Dien as 'n skakelpunt tussen die hoofkantoor en takke met betrekking tot nuween tweedehandse voorraadverwante navrae;***- Verskaffing van ad hoc-bystand met voertuigregistrasie;***- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle bedryf van'n meganisasiebesigheid.****Minimum vereistes**:- 'n gr. 12-sertifikaat;- Die kandidaat moet ten minste een tot twee (1-2) jaar relevante ondervindinghĂȘ- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.**Die volgende sal as aanbeveling dien**:- Ervaring met voertuigregistrasieprosesse en algemene administrasie in diemotor-/landboutoerustingbedryf.****Vaardighede**:- Doeltreffende kommunikasievaardighede;- Moet klantgerig wees;- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede;- Moet betroubaar en verantwoordelik wees.- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_21 Junie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _- sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._#J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site