10.05.2024
Rekenmeester / Rekeningkundige klerk
BVSA Accountants
South Africa, Oudtshoorn, Oudtshoorn Local Municipality, George, Western Cape, South Africa
BVSA Konsult (Edms.) Bpk. is ‘n toonaangewende rekenmeestersfirma in die Suid-Kaap.Ons is op soek na ‘n rekenmeester/rekeningkundige klerk om by ons span in Oudtshoorn aan te sluit vanaf 1 Junie of Julie 2024.– Vaslegging van basiese rekeningkundige rekords van kliënte.– Opstel van finansiële state.– BTW-verwerking vir kliënte op Xero en Sage Accounting.– Hanteer van SAID navrae en indiening van ondersteunende dokumente soos deur SAID verlang.– Indien van inkomstebelasting- en BTW-opgawes.– Uitvoer van basiese rekeningkundige prosedures.– Rekonsiliasie van finansiële inligting van kliënte.– Opstel van maandelikse bestuursstate.– Kennis van Microsoft Word, Excel, Outlook, Xero en Sage Accounting.– Tweetaligheid in beide Afrikaans en Engels sal in die kandidaat se guns tel.– Ten minste 3 jaar relevante ondervinding in die veld.– ‘n Voltooide SAIPA of SAICA klerkskap is noodsaaklik.– Kennis van PowerBI, PowerApps en Microsoft SQL sal voordelig wees.The post Rekenmeester / Rekeningkundige klerk appeared first on freerecruit.co.za.
Attention! You will be redirected to another site