25.05.2024
Produck Manager
CA Support
South Africa, Paarl
Pligte: - Direkte skakel tussen Bemarking en die produsent / pakhuis / kliënt, rakend pak spesifikasies, kwaliteit vereistes, produk standaarde, pakmateriaal behoeftes, en intydse terugvoering rakend veranderings. - Probleemoplossings-benadering vir produsente. - Tafeldruiwe&Sitrus boord spesifikasie beoordeling vs mark verpakking vereistes en behoeftes. - Kwaliteit versekering in die pakhuise Vereistes: - Energieke, hardwerkende, selfgedrewe individu met 'n sterk analitiese aanslag, ondersteun deur ten minste 2 jaar industrie ondervinding (verkieslik in die vrugte bedryf). - Die vermoë om onder druk te kan funksioneer, en rasionele besluitneming toe te pas. - Goeie mense verhoudinge en bo-gemiddelde verbale en geskrewe kommunikasievaardighede op alle vlakke (Afrikaans&Engels). - Die vermoë om onafhanklik asook binne span verband te kan werk. - Rekenaar en syfervaardigheid. - 'n Toepaslike Landbou tersiêre kwalifikasie. - Die vermoë om die relevante take korrek te prioritiseer en binne die tydlyn af te handel. - Kennis van tafeldruiwe en sitrus sal voordelig wees. - Blootstelling aan pakmateriaal, pakhuise en kwaliteit stelsels sal in die applikant se guns tel. - Moet bereid wees om te reis, en langer werksure gedurende oes en pak seisoene te werk. - Eie vervoer. **OM AANSOEK TE DOEN**: - klik op die "Apply" knoppie of #J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site