09.04.2024
Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet)
HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department
South Africa, Prince Alfreds Hamlet
Ons kliënt, Gydosig Aftree Oord (geleë in Prince Alfred’s Hamlet) het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n Geregistreerde Verpleegkundige om by hul span aan te sluit.VEREISTES:SAVR geregistreerd.Diploma / Graad in Verpleging.Goeie menseverhoudinge & personeelbestuur vaardighede.Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes.‘n Liefde vir bejaardes.Moet bereid wees om skofte te werk.Moet goed in ‘n span funsioneer, maar moet die vermoë hê om inisiatief, verantwoordelikheid en leiding te kan neem.Afrikaans & Engels magtig.VERANTWOORDELIKHEDE:Oorsig van verpleging en versorging van bejaardes.Oorsig, bestuur en mentor van personeel in eenheid.Skakeling met Dokters en Hospitale.Skakel tussen inwoners en families.Monitering van observasies.Delegering van pligte na Verpleegpersoneel en Versorgers.Versorging van Inwoners.Relevante dokumentasie en administrasie.Hantering van medikasie.'n Markverwante salaris word aangebied.Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag, 19 April 2024Neem asseblief kennis: Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.Alle werwingsprosedures word uitgevoer inlyn met Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting,
Attention! You will be redirected to another site