26.05.2024
Produck Manager
CA Support
South Africa, Paarl
Pligte:- Direkte skakel tussen Bemarking en die produsent / pakhuis / kliënt, rakend pak spesifikasies, kwaliteit vereistes, produk standaarde, pakmateriaal behoeftes, en intydse terugvoering rakend veranderings.- Probleemoplossings-benadering vir produsente.- Tafeldruiwe & Sitrus boord spesifikasie beoordeling vs mark verpakking vereistes en behoeftes.- Kwaliteit versekering in die pakhuiseVereistes:- Energieke, hardwerkende, selfgedrewe individu met 'n sterk analitiese aanslag, ondersteun deur ten minste 2 jaar industrie ondervinding (verkieslik in die vrugte bedryf).- Die vermoë om onder druk te kan funksioneer, en rasionele besluitneming toe te pas.- Goeie mense verhoudinge en bo-gemiddelde verbale en geskrewe kommunikasievaardighede op alle vlakke (Afrikaans & Engels).- Die vermoë om onafhanklik asook binne span verband te kan werk.- Rekenaar en syfervaardigheid.- 'n Toepaslike Landbou tersiêre kwalifikasie.- Die vermoë om die relevante take korrek te prioritiseer en binne die tydlyn af te handel.- Kennis van tafeldruiwe en sitrus sal voordelig wees.- Blootstelling aan pakmateriaal, pakhuise en kwaliteit stelsels sal in die applikant se guns tel.- Moet bereid wees om te reis, en langer werksure gedurende oes en pak seisoene te werk.- Eie vervoer.**OM AANSOEK TE DOEN**:- klik op die "Apply" knoppie of#J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site