Yesterday
Cost Accountant
Salix Recruitment
South Africa, Kimberly
Ons kliënt, gebaseer in Kimberley (Noord-Kaap), is op soek na 'n Koste-Rekenmeester om by hul uitbreidende span aan te sluit.Jy sal die geleentheid kry om saam van die mees bevoegde individue in die landbou-sektor te werk en jou vaardighede en ervaring saam te voeg om gemeenskaplike doelwitte te bereik.Deur die gebruik van innoverende boerdery-ontwerpe en presisie-boerderytegnologie, het ons kliënt homself gevestig as 'n pionier in die varsproduk-bedryf in Afrika.Sluit aan by 'n organisasie wat toegewyd is aan die voortdurende produksie van hoë-kwaliteit landbouprodukte, wat die lewens van werknemers verryk, gemeenskappe bevoordeel, en die land vir toekomstige generasies bewaar.
Attention! You will be redirected to another site