Yesterday
Aspiring Branch Manager / Aspirant Takbestuurder
OVK - Group/Groep
South Africa, Bloemfontein
Other High-Paying Jobs in Bloemfontein
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit.Kern doel van die pos:Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot Bestuursvlak.Vorige ondervinding in die landbou omgewing voordelig;Geldige rybewys.Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Die vermoƫ om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;Goeie organisasie vermoƫ;Moet onder druk kan funksioneer;#J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site