21.04.2024
Aspiring Branch Manager / Aspirant Takbestuurder
OVK - Group/Groep
South Africa, Bloemfontein
Uitstekende Loopbaan geleentheid!!! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidate om by die... OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Kern doel van die pos: Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot Bestuursvlak. Vorige ondervinding in die landbou omgewing voordelig; Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf; Goeie organisasie vermoë; Moet onder druk kan funksioneer; OVK Korporatiewe Video 2019 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ... Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word. Veilings Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou. OVK Nuus Maart 2024 https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ... #J-18808-Ljbffr
Attention! You will be redirected to another site