Today
Junior Accounting Clerk / Processing Clerk
Profinsa (Pty) Ltd
South Africa, Bloemfontein
POS BESKIKBAAR IN BLOEMFONTEINJUNIOR REKENMEESTER / PROSESSERINGSKLERKOns firma benodig die dienste van ‘n dinamiese, gedissiplineerde en hardwerkende persoon wat beskikbaar is vir ‘n langtermyn aanstelling.Indien u aan die volgende minimum vereistes voldoen, e-pos asseblief u CV met afskrifte van toepaslike dokumente asook enige navrae na: yolande@profinsa.co.zaMinimum vereistes en vaardighede:• Graad 12 met Rekeningkunde en Wiskunde as vereiste vakke• Vlot tweetalig in Afrikaans en Engels• Rekenaarvaardigheid• Goeie kommunikasie en mensevaardighede• Moet onder druk kan fuksioneer en spertye nakom• Goeie organisering en beplanningsvermoë en moet “uit die boks uit” kan dink• Akkuraatheid• Stiptelikheid• Eerlikheid• Rekeningkundige vaardighede en moet passie hê vir die beroep• Goeie menseverhoudinge• Vermoë om in ‘n span te werk• Kennis van Pastel en Sage sal tot voordeel wees• Kennis van MS Word en MS Excel• Pligte sluit in rekeningkundige werk• Vorige ondervinding by rekenmeestersfirma sal voordelig wees• Indien jy nie aan die punte voldoen nie moet asb nie ‘n CV indien nieOns sal onderhoude reël na oorweging van die CV’s. Indien u geen terugvoer van ons ontvang binne 2 weke na die sluitingsdatum nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou. Geen Facebook / Messenger navrae sal hanteer word nie.Aansoeke sluit: 13 Junie 2024
Attention! You will be redirected to another site